Graad R in Perspektief

Graad R in Perspektief
Author :
Publisher : AFRICAN SUN MeDIA
Total Pages : 254
Release :
ISBN-10 : 9781919985619
ISBN-13 : 1919985611
Rating : 4/5 (19 Downloads)

Book Synopsis Graad R in Perspektief by : Anel Pepler

Download or read book Graad R in Perspektief written by Anel Pepler and published by AFRICAN SUN MeDIA. This book was released on 2015-05-01 with total page 254 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Graad R in Perspektief is 'n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeekindontwikkeling. Dit is saamgestel volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) van die Nasionale Onderwysdepartement 2011 en toon die jongste tendense van internasionale bronne. Die fokus le op die voorbereiding van die student om die beginsels van die informele onderrigbenadering te verstaan en dit te implementeer. Duidelike voorskrifte word gegee om kennis, vaardighede en houdings by die jong kind te ontwikkel sodat elke leerder selfverwesenliking kan bereik. Inligting word voorsien oor die inrigting van die klaskamer en speelomgewing om vir leerders optimale leergeleenthede te skep. Leerders se verskillende ontwikkelingsvlakke en kulture word in ag geneem. Wenke vir onderrig in die praktyk word toegelig met toepaslike voorbeelde en foto's.


Graad R in Perspektief Related Books

Graad R in Perspektief
Language: en
Pages: 254
Authors: Anel Pepler
Categories: Education
Type: BOOK - Published: 2015-05-01 - Publisher: AFRICAN SUN MeDIA

DOWNLOAD EBOOK

Graad R in Perspektief is 'n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeekindontwikkeling. Dit is saamgestel volg
Grade R in Perspective
Language: en
Pages: 252
Authors: Anel Pepler
Categories: Education
Type: BOOK - Published: 2015-12-01 - Publisher: AFRICAN SUN MeDIA

DOWNLOAD EBOOK

Grade R in Perspective is a structured academic guide for students, educators and practitioners in the field of early child development. It is compiled accordin
Critical Issues in South African Education
Language: en
Pages: 404
Authors: Charl C. Wolhuter
Categories: Education
Type: BOOK - Published: 2020-12-31 - Publisher: AOSIS

DOWNLOAD EBOOK

The main thesis of this book is that, given that South African education faces major challenges, the BRICS (Brazil, Russia, India, China and South Africa) const
Education Studies in South Africa
Language: en
Pages: 410
Authors: Charl C. Wolhuter
Categories: Education
Type: BOOK - Published: 2020-12-31 - Publisher: AOSIS

DOWNLOAD EBOOK

The thesis of this volume is that the fields of scholarly enquiry of Education — internationally as well as in South Africa in particular — despite being fi
Designing Your First Research Proposal
Language: en
Pages: 68
Authors: Renuka Vithal
Categories: Education
Type: BOOK - Published: 2010 - Publisher: Juta and Company Ltd

DOWNLOAD EBOOK

Appropriate for various disciplines, including law, science, social work, and mathematics, this updated manual presents a simple, clear, and coherent strategy f