Die Kaapse Helpmekaar
Author | : Anton Ehlers |
Publisher | : AFRICAN SUN MeDIA |
Total Pages | : 513 |
Release | : 2018-06-06 |
ISBN-10 | : 9781928357797 |
ISBN-13 | : 1928357792 |
Rating | : 4/5 (97 Downloads) |
Download or read book Die Kaapse Helpmekaar written by Anton Ehlers and published by AFRICAN SUN MeDIA. This book was released on 2018-06-06 with total page 513 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Die boek beoog om die verhaal van die Kaapse Helpmekaar as katalisator in die ekonomiese opheffing van Afrikaners in die vaarwater van die Rebellie van 1914-15 te vertel. In die proses was die Kaapse Helpmekaar, met sy fokus op opvoeding en onderwys, 'n bemiddelaar in Afrikaner-opheffing, selfrespek en aansien. Dit was dus 'n fasiliteerder van Afrikaner sosiale mobiliteit. As 'n kredietverskaffer vir tersiere opleiding van Afrikaanse studente vir meer as 'n honderd jaar, verteenwoordig die verhaal in 'n sekere sin die verhaal van Afrikaners - van hul armblanke-status in die vroeg 20ste eeu tot vooruitstrewende burgers van die kapitalistiese verbruikerskultuur van die 21ste eeu. Die verhaal van die Kaapse Helpmekaar resoneer in die sin ook met die huidige debatte rondom die finansiering van tersiere onderrig. Dit verskaf 'n Afrikaner-antwoord op 'n 20ste eeuse #feesmustfall-uitdaging wat, ten spyte van die verskil in konteks, 'n templaat en 'n benadering voorhou waarby 'n 21ste eeuse Suid-Afrika steeds baat kan vind.