Die SAW en Cuito Cuanaval

Die SAW en Cuito Cuanaval
Author :
Publisher : Jonathan Ball Publishers
Total Pages : 307
Release :
ISBN-10 : 9781928248064
ISBN-13 : 1928248063
Rating : 4/5 (64 Downloads)

Book Synopsis Die SAW en Cuito Cuanaval by : Leopold Scholtz

Download or read book Die SAW en Cuito Cuanaval written by Leopold Scholtz and published by Jonathan Ball Publishers. This book was released on 2020-02-15 with total page 307 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: In 1987–1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van 'n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het. Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Suidwes-Afrika verdryf. Hulle glo voorts die SAW wou Cuito Cuanavale beset en as afspringplek gebruik om Luanda in te neem. Maar was Cuito Cuanavale ooit regtig 'n doelwit vir die Suid-Afrikaners? Dit is die vraag wat Leopold Scholtz vra wanneer hy onlangs gedeklassi-fiseerde dokumente in die weermagargief bestudeer en die taktiese en strategiese besluite ondersoek wat 'n bepalende rol in die ses groot veldslae van dié veldtog gespeel het. Sy kritiese ontleding wys hoe maklik propaganda en politiek in die pad van feite kan staan.


Die SAW en Cuito Cuanaval Related Books